Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper

  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casos-weg 10, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 000 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper is in Calypso Beach, Langebaan geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n groot gesin of groep vriende. Die huis is naby die strand, verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die ruim dubbelverdiepinghuis het 8 slaapkamers en bied slaapplek aan 16 gaste.

Seëlangs is op die grondverdieping en het 'n hoofslaapkamer met 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 driekwartbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Dié slaapkamers deel die gastebadkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die grondverdieping het ook 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer op die grondverdieping het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n ingeboude braai waar gaste saam 'n maaltyd kan voorberei.

Padlangs is op die boonste verdieping en het 4 slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n gastebadkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die boonste verdieping het ook 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook gemaklike sitplek en 'n TV met DStv op die boonste verdieping. Dit het 'n ingeboude braai waar gaste saam 'n maaltyd kan voorberei.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Let asb. dat die Jacuzzi alleenlik vir die eienaar se gebruik is.

Slaapplek

’n Bespreking by 1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 8
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir 1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Jaar gelys 11

Ligging

  • Casos-weg 10, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1000 Dae Beachfront House - 16 Sleeper het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 000
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R9 000
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Casos-weg 10, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89b51c229cc2da35e7a3479ab0b1ca8e2711dbb82a5c3ba73aa07cf6635827f6735dbab36b38fb3a2cd5bfc98ac7bcf97e5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag (plek vir 16) 12 5 1 5 10 Casos Road Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.051389717468 18.043414807375
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem