LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 101 @ Menlyn Maine Residence | LekkeSlaap
+16

101 @ Menlyn Maine Residence

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarand-laan 202, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 125 R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

101 @ Menlyn Maine Residence is 'n luukse selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Menlyn Main in Waterkloof Glen, Pretoria.

Dié oopplan-woonstel het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye by die buitenste etenstafel geniet. Die sitarea het 'n TV, WiFi en bied toegang tot 'n balkonnetjie.

Daar is veilige kelderparkeerplek en gaste kan die dakswembad gebruik, 'n drankie by die skemerkelkiekroeg, of 'n maaltyd by die restaurant op die 16de verdieping geniet. Die kompleks bied ook 24 uur-sekuriteit.

101 @ Menlyn Maine Residence is net 300 m vanaf die Menlyn Main-sentrum wat 'n gimnasium, asook verskeie winkels en restaurante, The Sun Arena en Time Square Casino insluit.

Slaapplek

’n Bespreking by 101 @ Menlyn Maine Residence sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Amarand-laan 202, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 125
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
was R1 125
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarand-laan 202, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c3dbf403bfae152d9485c9a6ba66a2daa5a29023c9477424219835a2bfdf13433857cd54d9013ac62c5f2724d504d2c4c44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 125, nou Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 202 Amarand Avenue Waterkloof Glen 0010 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.7857869 28.282758
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!