101 Faulconier in V&A Marina

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

101 Faulconier in V&A Marina bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping van 'n woonstelblok. Die kompleks is in die V&A Marina geleë met 'n uitsig oor die kanaal en maklike toegang tot die V&A Waterfront, Alfred Mall en die Two Oceans akwarium.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers. 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 mense en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met buitemeubels. Die woonstel het ook onbeperkte WiFi, lugversorging, verwarming en 1 onderdakparkeerplek beskikbaar.

Die kompleks het 'n oefensentrum en 'n swembad buite wat gaste kan benut. Gaste kan ook die marina en V&A Waterfront verken deur een stel trappe af te loop en die wandelpaadjie langs die kanaal te volg. Die bestemming bied ook verskeie restaurante en winkels.

Slaapplek

'n Bespreking by 101 Faulconier in V&A Marina sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 101 Faulconier In V&A Marina gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 590 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za