Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

101 On Main

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir 101 On Main
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Leticia H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leticia H
Gesin met klein kinders

Easy overnight stay at 101 on Main.

Good, safe location for an easy overnight stay. The host was a great communicator and quick to help us when we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anali B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anali B
Gesin met tieners

Heerlike verblyf. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Ons het baie lekker gebly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roland L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Het lekker gebly en geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

101 On Main se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd weer welkom.

101 On Main
Hendrik G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie is baie goed ingerig, alles wat ons nodig gehad het was in die eenheid.

Baie lekker aand. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

101 On Main se terugvoer

Baie dankie Hendrik. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Hoop julle vakansie is heerlik. Julle is altyd weer welkom.

101 On Main
Thiesa S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thiesa S
Gesin met klein kinders

Plek is baie mooi en skoon. Goed toegerus.

Het lekker gebly, en is mooi netjies. Eienaar was altyd beskikbaar om te help met reëlings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

101 On Main se terugvoer

Baie dankie Tiesa. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Julle is altyd weer welkom.

101 On Main
Jacques R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie heerlike atmosfeer en deur en deur die 5-ster werd.

Tweede keer wat ek en my gesin oornag by die gastehuis en dit was elke keer 'n wenner gewees. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

101 On Main se terugvoer

Goeie middag Jacques
Baie dankie vir jou mooi terugvoer.
Dit was heerlik om jou en jou gesin te ontvang.
Julle is altyd weer welkom hier.
Vriendelike Groete
Tania

101 On Main
Jacques R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyfplek.

Baie gesellige akkomodasie met alles wat nodig is om jouself te onderhou. Tanya was vriendelik en hulpvaardig gewees. Sal enigetyd terugkeer na die uitstekende verblyfplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mardi K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mardi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Waarde vir geld. Het met my babatjie daar geslaap en het uit hul pad gegaan om uit te vind of ek iets nodig het vir my babatjie. Baie vriendelik en sal enigetyd weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

101 On Main se terugvoer

Baie dankie Mardi.
Ek is baie bly julle het jul het lekker gebly.
Julle is altyd weer welkom hier by ons.

101 On Main
Mona B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mona B
Gesin met tieners

Aangenaam, rustig en veilig.

Was 'n aangename ondervinding, maar sou verkies het dat die toilet/stort geslote is en nie so oop en duidelik sigbaar nie. Het nie foto's van die badkamergeriewe op die webwerf gesien nie, dit sou my afgesit het omdat dit nie afgesonder/afgebaken was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shimen S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shimen S
Saam met vriende

Baie oulike gastehuis. Goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer daar oornag en kan die plek beslis aanbeveel.

Ons het slegs een aand daar oornag en is ons baie vriendelik deur Tania ontvang. Wat 'n mooi plekkie en absoluut waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan E
Gesin met klein kinders

Asemrowend!

Dis 'n netjiese plek met als wat jy nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

101 On Main se terugvoer

Baie dankie Mariaan.
Was heerlik om jul te ontmoet, hoop julle het ‘n Heerlike vakansie gehad.
Vriendelike Groete
Tania

101 On Main
Babs K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babs K
Enkelreisiger

Baie gerieflik, veilig, keurig en waarde vir geld.

Pragtige, keurige blyplek met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

101 On Main se terugvoer

Baie dankie, Babs.
Dit was heerlik om jou te ontmoet.
Vriendelike groete,
Tania.

101 On Main
Gert S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap. Oorgenoeg spasie.

Hartlike ontvangs deur Tanya. Baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

101 On Main se terugvoer

Goeiedag Gert
Baie dankie vir jul mooi terugvoer.
Dit was heerlik om jul te ontmoet.
Vriendelike Groete
Tania

101 On Main
Kershia P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
4/5
Kershia P
Gesin met tieners

Baie goeie en vriendelike hosts.

Plekkie is goed toegerus. En baie lieflike hosts! As ek mag sê, paar goedjies in die kombuis nie meer user-friendly nie en val nie lekker op die oog. Die 'open-plan' kamer en badkamer was ook bietjie ongemaklik. Dankie vir die warm ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

101 On Main se terugvoer

Goeie dag Kershia

Baie dankie vir die terugvoer.
Ek wens jy kon vir my sê watter goedjies in kombuis jou gepla het.
Ek het wel deur alles gegaan en verstaan nie.
Veiligheid, geen rating- 3 veiligheids elektriese deurgange, elektriese heining asook diefwering?

101 On Main
Nicolene C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was verras om hierdie goed toegeruste oornag plek in Kimberley te vind.

Ons was goed ontvang. Die plekkie het regtig 'n persoonlike kunstenaars hand en is uniek. Alles wat jy nodig het is daar. Ek kan regtig julle plek aanbeveel. Kyk net na die speldligginh wat julle het op webtuiste want ons het aan die ander kant van die straat op geëindig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

101 On Main se terugvoer

Baie dankie Nicolene

Julle is altyd weer welkom hier.
Sal verseker na Google ligging gaan loer.
Vriendelike Groete
Tania

101 On Main
Melanie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Keurig en smaakvol.

Tania het ons hartlik ontvang en dadelik tuis laat voel. Die eenheid is met groot sorg gemeubileer en versier. Ons het heerlik geslaap en het alles gehad wat ons kon nodig kry, net jammer ons het net een nag kon oorslaap. Selfs die area buite die huisie was met sorg gedoen en skep 'n baie aangename atmosfeer. Sal definitief weer daar oorbly as ons in Kimberley se omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

101 On Main se terugvoer

Baie dankie Melanie.
Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet, julle was droom gaste.
Jul is Altyd weer Welkom by 101onMain.
Vriendelike Groete
Tania

101 On Main
Liesel V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel V
Gesin met tieners

Presies soos op die foto's.

Dit was skoon, netjies en baie goed toegerus! Alles wat ons nodig gehad het. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

101 On Main se terugvoer

Baie dankie Liesl.

Bly julle het jul verblyf Geniet.

Vriendelike Groete
Tania

101 On Main
Stefanie S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Die plekkie is netjies en skoon. Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

101 On Main se terugvoer

Goeie dag Stefanie

Baie dankie vir jul terugvoer.

Vriendelike Groete
Tania

101 On Main
Ilze V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Saam met vriende

Baie netjiese plekkie met baie vriendelike diens.

Sal beslis weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

101 On Main se terugvoer

Baie dankie Ilze.
Julle is altyd welkom.
Vriendelike Groete
Tania

101 On Main
Stella S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stella S
Saam met vriende

Lovely, clean and comfortable. Spacious and the kitchen had everything one needed. Outdoor space to relax after a long day, was most welcome.

Tania was an amazing hostess who made sure we were comfortable and had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

101 On Main se terugvoer

Thank you, Stella. Was lovely meeting you. Glad you’ve enjoyed your stay. Kind regards, Tania.

101 On Main
Danie D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het alle fasiliteite vir self catering

Badkamer wat nie privaat is nie n probleem. Geen muur, afskyding tussen slaapkamer en badkamer. Net n gordyn sal goed wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie aangenaam na n lang warm dag op die pad.

Die plekkie is baie sentraal gelee en basies op die N12 en N8. Sekuriteit veral baie goed met dubbele hekke en buite sig van enige paaie. Kis vrieskas was n wenner want ons het vis en seekos vervoer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilè N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilè N
Gesin met klein kinders

Saligheid !

Die woonstel is baie oulik versier met praktiese idees wat mens laat tuis voel. Die stort is lekker groot en die oopplan sitkamer/kombuis is oulik beplan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vedette H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vedette H
Gesin met klein kinders

Verblyf was goed.

Die eenheid is lekker privaat en rustig. Dit was heerlik ruim. Die sekuriteit was goed. Alles was soos die beskrywing op die webwerf. Ek sal haar plekkie enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri R
Gesin met tieners

Puik.

Die plekkie is vreeslik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Besigheidsreis

Awesome.

Awesome awesome awesome, baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanelle A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle A
Saam met vriende

Fantasties.

Dit was baie lekker. Die mense is baie gasvry. Ons was heeltyd in kontak met hulle terwyl ons op pad was Kimberly toe. Geen probleem gehad met die gastehuis nie!.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Rustig, jou huis weg van huis.

Tania is amazing en laat jou onmiddelik op jou gemak voel. Die eenheid is lekker privaat en rustig. Jy voel vinnig tuis. Sy het uit haar pad gegaan om 'n versoek van my te akkommodeer en ek waardeer dit opreg. Ek sal haar plekkie enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

101 On Main se terugvoer

Baie dankie, Charmaine. Bly julle het lekker tuis gevoel. Julle is enige tyd weer welkom.

101 On Main
Charmaine V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V
Gesin met tieners

Wonderlik.

Dit was heerlik ruim en rustige omgewing. Die sekuriteit is tops. Ons het baie tuis gevoel. Een voorstel dalk, 'n afskorting vir die toilet. Dit is deel van die hoofslaapkamer. Sal beslis weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, kompak, gerieflik en veilig.

Daar word in al jou behoeftes voorsien. Voorsorg vir waterbeperkings is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V
Gesin met tieners

Ontspanne en rustig!

Pragtige verblyf met alles wat nodig is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein H
Gesin met tieners

Baie gawe gasvrou en besonder stil omgewing.

Tania, ons gasvrou, was so gaaf om vir ons 'n groter pot te leen om 'n bredie te maak en het ook onthou om ons te skakel om 18h00 om te se oor die water wat in Kimberley afgesit word tussen 20h00 tot 05h00 die volgende oggend gedurende die tyd van ons verblyf. Die plekkie is vol interessante items en leesstof en het ons tieners s. Die toilet in die hoofslaapkamer is nie afgeskort nie, maar dit is regtig al wat ons kan kritiseer. Dit was heerlik stil en al die geriewe was silwerskoon en netjies. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abel W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel W
Gesin met klein kinders

Gasvry, veilig en skoon.

Baie gasvry en hulpvaardig. Veilig met twee voertuig sekuriteitshekke, elektriese heining sowel as sekuriteitshekke op beide deure. Genoeg kombuis geriewe en als wat jy in die kombuis nodig het. Sit- en slaapkamer goed toegerus met als wat nodig is en meer. Definitief die moeite werd om weer en weer te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

101 On Main se terugvoer

Baie dankie Abel. Ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Julle is altyd weer welkom.

101 On Main
Jolandi O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n groot verrassing! Die plek is baie oulik!

Ons was baie vriendelik ontvang en Tania het ons vir 'n toer gevat deur die plekke. Sy het al ons vrae beantwoord en selfs vir ons voorstelle gegee van goed om te doen en plekke om by te eet. Die plek is baie netjies, en hulle het extra moeite gedoen om mens tuis te laat voel. Daar was koffie, suiker en beskuit vir ons in die kombuis en tot oorstokkies in die badkamer. Daar was tot DStv sodat ons mans die rugby kon kyk. Veilige parkering met ons eie remote het dit baie maklik vir ons gemaak om te kom en gaan. Sal vir seker weer by 101 on Main bly as ons weer in Kimberley is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

101 On Main se terugvoer

Beste Gerhard,

Baie dankie vir jul mooi boodskap, ek is bly julle het jul verblyf geniet. Julle is enige tyd weer welkom by ons.

Vriendelike Groete,
Tania

101 On Main
Johane B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johane B
Gesin met tieners

Puik!

Vriendelike diens en lekke blyplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

101 On Main se terugvoer

Baie dankie, bly jul het die verblyf geniet.
Vriendelike Groete,
Tania

101 On Main
Christo D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D
Gesin met tieners

Netjiese plek en baie vriendelike bestuur.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Tania het uit haar pad gegaan om ons te help en ons waardeer dit opreg! Ek sal die plek vir almal aanbeveel wat in Kimberley moet oorslaap. Ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

101 On Main se terugvoer

Baie dankie, bly jul het lekker gebly en dat ek kon help.
Vriendelike Groete

101 On Main
Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 101, Beaconsfield, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkNDc1MTFhLTJiYWUtNDAzYi04MTAzLTdjM2NlN2MzYjhkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 101 Main Street Beaconsfield 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.751793261655 24.779196811141
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem