Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

101 On Main

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 101, Beaconsfield, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

101 On Main is sentraal geleë in Kimberley en bied gemaklike oornagverblyf naby verskeie geriewe.

Die eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en bied 'n oopplan-leefarea en goed toegeruste kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en in die en suite-badkamer is daar 'n stort. Die leefarea het 'n gerieflike dubbelslaapbank. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en koffie- en teemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit 'n braai-area met 'n lapa, 'n TV met DStv, lugversorging, en onderdakparkeerplek in.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in Die Groot Gat, Kamfersdam, Kimberley Myn Museum, McGreggor Museum en Kimberley Gholfklub.

DIe eiendom is omhein deur 'n elektriese heining vir ekstra sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by 101 On Main sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir 101 On Main
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hoofstraat 101, Beaconsfield, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink 101 On Main het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 101, Beaconsfield, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkNDc1MTFhLTJiYWUtNDAzYi04MTAzLTdjM2NlN2MzYjhkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 101 Main Street Beaconsfield 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.751793261655 24.779196811141