Kaapstad Middestad Akkommodasie by 101 St Martini Gardens | LekkeSlaap
+22
+22

101 St Martini Gardens

Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen Victoria-straat 74, 101 St Martini Gardens, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

101 St Martini Gardens bied selfsorgverblyf in 'n woonstel reg oorkant die Kompanjiestuin in die middestad. Dit is naby die Planetarium, Natuurlike Geskiedenis Museum en die middestad.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien-tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 5 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 101 St Martini Gardens sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit

Ligging

  • Queen Victoria-straat 74, 101 St Martini Gardens, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen Victoria-straat 74, 101 St Martini Gardens, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuE4qHQAHfip38m1OFDmNrzNsSFR1EX1rE4cDprjkW96O8GYBDT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 74 Queen Victoria Street 101 St Martini Gardens 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.927802736298 18.415307525924
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za