Century City Akkommodasie by 101 Waterstone East | LekkeSlaap
+10
+10

101 Waterstone East

Selfsorg
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstone Square, Waterstone East Complex, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

101 Waterstone East is ’n selfsorgwoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Century City, Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë, naby Canal Walk Winkelsentrum, Century City Konferensiesentrum en ander sake- en ontspanningsgeriewe.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer het ’n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het ’n bad en die tweede badkamer het ’n stort. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met ’n yskas, oond, stoof en skottelgoedwasser.

Die leefarea langsaan het ’n platskerm-TV en daar is 2 balkonne en gratis WiFi. Die kompleks het ’n swembad, tuin en veilige parkeerplek.

Die kompleks is 5 km vanaf Lagoon Beach in Milnerton, sowat 12 km vanaf Kaapstad se sentrale sakekern en 23 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by 101 Waterstone East sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Waterstone Square, Waterstone East Complex, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstone Square, Waterstone East Complex, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzoSsD9TvTDB1Qr3VbvAmaAY4y9tf5rUB9chmMcgVVDlPi1K9Rb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 4) Waterstone Square, Waterstone East Complex Century City 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.885505345262 18.515589785884
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za