Point Waterfront Akkommodasie by 102 The Spinnaker | LekkeSlaap
+19

102 The Spinnaker

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahatma Gandhi-weg 180, The Spinnaker 102, Durban, Point, 2000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

102 The Spinnaker is 'n gerieflike selfsorgwoonstel wat teen die see en naby die hawe in Durban Point se waterfront geleë is. Dit is stapafstand van uShaka Marine World af en is ideaal vir 'n gesinswegbreek of sakereis.

Dié tweeslaapkamerwoonstel is volledig gemeubileer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer beskik elkeen oor 'n dubbelbed. Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n mediaspeler. WiFi en 'n verskeidenheid boeke is ook beskikbaar. Die sitkamer lei na 'n beskutte balkon met gemaklike sitplek en 'n etenstafel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir 102 The Spinnaker
Netheid
2.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Mahatma Gandhi-weg 180, The Spinnaker 102, Durban, Point, 2000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 102 The Spinnaker het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahatma Gandhi-weg 180, The Spinnaker 102, Durban, Point, 2000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5ZTVmOTYyLWUyNjQtNGRjNi04MjQ5LWZlNTc4OGYyZmY1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 180 Mahatma Gandhi Road The Spinnaker 102 2000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.86978 31.0437
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za