Point Waterfront Akkommodasie by 102 The Spinnaker | LekkeSlaap
+19
+19

102 The Spinnaker

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir 102 The Spinnaker
Netheid
3.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Phumla N - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Phumla N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Closer to everything we needed.

The place is beautiful just very dirty.

Japie C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Spinnaker is goed geleë, op busroete en veilig - naby die hawe vir MSC bootreis vertrekking.

Ons was so verbaas om te sien hoe naby 102 The Spinnaker aan Ushaka is, mens loop letterlik 'n blok. Die gemak van die busroete maak dit maklik en goedkoop om rond te beweeg. Ons het Woensdag daar ingeboek om Vrydag op die MSC vaart te gaan, ons het die MSC boot sien invaar in die hawe en mense voet aan wal sit na hul MSC bootreis - en dit als vanaf die Spinnaker. Dit neem net 2 busse (R22-00 verder vir 2 persone) om by die hawe uit te kom en 'n stukkie te loop of kry 'n Uber. Dit was vir seker die geld werd. Die woonstel is skoon met alles wat jy nodig het, tot gratis WiFi. Mooi uitsig oor die see, ons was bevoorreg om elke aand 'n weerligvertoning oor die see te kon sien vanaf die stoep. Verkoelingstelsel wat die woonstel heel aangenaam gemaak het na 'n dag van hitte by Ushaka.

Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahatma Gandhi-weg 180, The Spinnaker 102, Durban, Point, 2000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5ZTVmOTYyLWUyNjQtNGRjNi04MjQ5LWZlNTc4OGYyZmY1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 180 Mahatma Gandhi Road The Spinnaker 102 2000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.86978 31.0437
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za