aanbod Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 31 Mrt 2020 tot 3 Mei 2020.
Strand Akkommodasie by 103 Da Gama | LekkeSlaap
+23
+23

103 Da Gama

  • Spesiale Aanbod - Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3.
  • Vanaf R900 R675 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

103 Da Gama is 'n selfsorgwoonstel met lieflike see-uitsigte wat op die eerste vloer in die gewilde Da Gama-woonstelblok in Strand geleë is. Die blok is in Beach-weg op die Golden Mile geleë met maklike toegang en stapafstand vanaf verskeie besienswaardighede.

Dié ruim eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 1 aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n ekstra slaaparea met 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n stort-oor-bad. Bring asb. jou eie bad- en strandhanddoeke saam. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 6 stoele. Die leefarea is ruim met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met plaaslike kanale.

Daar is 1 parkeerplek beskikbaar in die parkeerarea met besoekersparkeerplek voor en aan die kant van die gebou. Daar is 'n groot gemeenskaplike swembad met anneks, asook braaigeriewe aan die agterkant van die gebou. 'n Muurbalbaan beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 103 Da Gama sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir 103 Da Gama
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 103 Da Gama het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R675
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
was R900
Vanaf R675
per nag (plek vir 4)
was R900
Vanaf R675
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyMWRhOGYzLTVhYTgtNDg5ZC05ZDgzLTViOGRhNDhkZTIwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R675  per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -34.109021 18.821614
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za