103 La Cabina Blouberg Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 40 % af

Kry 40% af vir verblyf voor 9 Augustus 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

103 La Cabina Blouberg Apartment is 'n heerlike, ruim en moderne selfsorgwoonstel op die grondvloer van 'n veilige kompleks in Blouberg. Die La Cabina-kompleks is net een blok weg van die ikoniese Blouberg-vlieërstrand, wat ideaal is vir verskeiebranderplankry-sportsoorte en seekant-vermaak. Dit is ook loopafstand na fantastiese restaurante, kafees en vermaak.

Dié woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die volledige badkamer het 'n groot stort en 'n bad.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolf en 'n yskas-vrieskas. Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Onbeperkte vesel-WiFi is ook beskikbaar. Die woonstel het 'n gemaklike patio en 'n tuintjie met gedeeltelike uitsigte op Tafelberg.

Die La Cabina-kompleks bied 24 uur-sekuriteit en 'n wassery wat met munte werk. Veilige kelderparkeerplek word voorsien, asook ekstra parkeerplek vir gaste op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by 103 La Cabina Blouberg Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 103 La Cabina Blouberg Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 R600 per nag (plek vir 4)

Kry 40% af vir verblyf voor 9 Augustus 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za