25% af Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 10 Feb 2020 tot 31 Mrt 2020.
Bloubergstrand Akkommodasie by 103 La Cabina Blouberg Apartment | LekkeSlaap
+26
+26

103 La Cabina Blouberg Apartment

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir 103 La Cabina Blouberg Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Yolanda V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V
Gesin met klein kinders

Nice and peaceful, walking distance from beach.

Walking distance from the beach, restaurants and convenient stores.

Anton E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anton E
Saam met vriende

Baie netjiese eenheid met alles wat jy nodig het.

As die wind waai dan kan jy nie braai nie, want die sand waai oral. 'n Grasperk word aanbeveel wat die sandprobleem kan oplos. Daar is 'n dubbelbed in die kamer en slaapbank in die sitkamer. As jy 3 volwassenes en 1 kind is dan is die slaapplek 'n probleem. Verder is daar nie fout met die plek nie.

Relebohile M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Relebohile M
Saam met vriende

Great place.

Good place to go and relax.

Chris P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en veilig.

Die woonstel is baie netjies, veilig en goed toegerus met alles wat benodig word. Hy is binne loopafstand na die strand en besighede.

Michael K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael K
Gesin met tieners

Baie sentraal, bietjie kleiner as wat verwag is. Nietemin 'n goeie verblyf, sal weer in die toekoms besoek. Die geluid van die see was wonderlik.

As ek mag voorstel, trek die groen lap in die tuintjie uit en sit dalk wit en grys klippies. Verblyf was goed, baie sentraal, en 'n klipgooi van Eden on the Bay. Daar is baie pubs en restaurante om van te kies, almal binne loopafstand.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Very central, bit smaller than expected. Nevertheless a great stay, will visit again in the future. The sound of the ocean was amazing.

If I may suggest, pull out that green cloth in the little garden and maybe lay some white and grey pebbles. Stay was great, very central, and a stone throw from Eden on the Bay. Plenty pubs and restaurants to choose from, all in walking distance.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Jaco B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief waarde vir geld!

Baie lekker eenheid met regtig alles wat jy nodig het vir jou vakansie. Ligging is perfek en naby alles en tog uit die geraas.

Carin D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin D
Gesin met tieners

Uitmuntende diens - en proaktiewe kommunikasie.

Hier bly ons gewis weer! En ons beveel dit aan vir enige iemand!

Tjaart V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart V
Gesin met tieners

Die verblyf was puik, die ligging is baie goed en die verhuurder was baie behulpsaam en vriendelik.

Sien sterre.

Amanda E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E
Gesin met tieners

Absoluut fantasties.

Sentraal geleë, loopafstand van die strand, veilig, baie netjies en modern, al die belangrike geriewe wat jy benodig - was absoluut 'n fees om daar tuis te gaan.

Eleanor S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor S
Gesin met tieners

Hospitality at it's best.

Meet and greet of our hostess was great. Apartment had everything we needed, modern yet so cosy, would go back anytime.

was R1 150
Vanaf R863
per nag (plek vir 4)
Spesiale Aanbod 25% af
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 10 Feb 2020 tot 31 Mrt 2020.
was R1 150
Vanaf R863
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R1 150
Vanaf R863
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalweg 10, Bloubergstrand , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkNDdiMTdiLTljODMtNDQxMi1hMTExLWQwY2JiZTBkZGQ1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 150, nou Vanaf R863  per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 10 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.818723709367 18.476327061653
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za