Wavecrest Akkommodasie by 105 @ Boneyard | LekkeSlaap
+8
+8

105 @ Boneyard

8 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 113, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

105 @ Boneyard is 'n ten volle gemeubileerde vakansiewoonstel in die kusdorp Jeffreysbaai. Dié gewilde branderplankry-bestemming word gekenmerk deur kleindorpie-besienswaardighede, ongerepte strande en uitstekende branders vir branderplankry.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer word gedeel en beskik oor 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en kooktoebehore in. Die oopplan-sitkamer het 'n TV met DStv en gemaklike sitplek. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Jeffreysbaai bied 'n hele rits doendinge soos swem, branderplankry, visvang, kanovaart, perdry, gholfspeel, rivierbootvaarte en vierwielmotorfietsroetes.

Slaapplek

’n Bespreking by 105 @ Boneyard sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir 105 @ Boneyard
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Da Gama-weg 113, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink 105 @ Boneyard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 113, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlTQqUqss0xD1DlqMUQqFNmhuSQMYlBa8KmKmETTmzrWdzsbIZW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 113 Da Gama Road Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.038050139832 24.929554800246
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za