20% af Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2020 tot 31 Jul 2020.
Big Bay Akkommodasie by 105 Eden on The Bay | LekkeSlaap
+31

105 Eden on The Bay

Selfsorg
  • Winteraanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R750 R600 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Otto du Plessis-rylaan en Sir David Baird-rylaan, Big Bay, Kaapstad , 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

105 Eden on The Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel wat op die eerste verdieping is in die Eden Bay-kompleks in Big Bay. Die kompleks is net 120 m van die strand af.

Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof en mikrogolf toegerus en die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV, DStv en 'n DVD-speler.

Die leefarea lei na 'n balkon met stoepmeubels. Kelderparkeerplek word voorsien. Big Bay het verskeie restaurante, koffiewinkels en winkels.

Slaapplek

’n Bespreking by 105 Eden on The Bay sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoek van Otto du Plessis-rylaan en Sir David Baird-rylaan, Big Bay, Kaapstad , 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R750
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
was R750
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
was R750
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Otto du Plessis-rylaan en Sir David Baird-rylaan, Big Bay, Kaapstad , 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29b2b1aed5eaa8eb83f30f3a839868b01b9398c19b907550610305250a19f8c533e4c825231a5aecbeb7d70273db708a64ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R600  per nag (plek vir 2) Corner of Otto du Plessis Drive and Sir David Baird Drive Big Bay 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.792239611476 18.457927935513
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za