Hermanus Akkommodasie by 106 Hermanus Beach Club | LekkeSlaap
+20

106 Hermanus Beach Club

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club 106, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

106 Hermanus Beach Club is 'n selfsorgvakansiehuis in die pragtige kusdorpie, Hermanus, aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Hermanus bied 'n verskeidenheid restaurante en kosmarkte, pragtige strande en fantastiese voetslaanroetes. Hermanus word beskou as die hartjie van die Kaapse Walviskus en is ideaal vir walvis-, haai- en dolfynkyk.

Die woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede badkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Daar is beide stort- en badgeriewe in die woonstel.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en 'n ingeboude Jetmaster-binnebraai. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, kaggel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale.

Doendinge in die omgewing sluit in 'n klubhuis, vlugbalbaan, tennisbane, putt-putt, 2 swembaddens en gemeenskaplike braai-areas.

Slaapplek

’n Bespreking by 106 Hermanus Beach Club sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir 106 Hermanus Beach Club
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kerkstraat, Hermanus Beach Club 106, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 106 Hermanus Beach Club het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club 106, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAStdqtWe4BGOsYUZJCaISjgO1kegGSI9GRCsqZjTYWzbtZ7G9cl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Church Street 106 Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.435522515083 19.21480030982
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za