Hermanus Akkommodasie by 106 Hermanus Beach Club | LekkeSlaap
+20

106 Hermanus Beach Club

4 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 195 administrasiefooi en R 400 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
106 Hermanus Beach Club
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Die balans is 40 dae voor die inklokdatum betaalbaar. 'n Deposito van 100% word vereis vir alle besprekings wat binne 40 dae voor die inklokdatum gemaak word.
Indien gaste vir langer as 8 aande bespreek, moet die eenheid skoongemaak word en linne geruil word en dit geskied teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club 106, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAStdqtWe4BGOsYUZJCaISjgO1kegGSI9GRCsqZjTYWzbtZ7G9cl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Church Street 106 Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.435522515083 19.21480030982
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za