LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 106 on Adderley | LekkeSlaap
+38

106 on Adderley

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 75 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 106, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R920 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

106 on Adderley bied basiese selfsorgkamers in Adderleystraat wat stapafstand is vanaf Langstraat, Breestraat en die Kompanjiestuin.

Daar is 49 ateljeekamers met enkelbeddens en 11 kamers met dubbelbeddens. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, stoof en 'n ketel en 'n privaat badkamer met 'n stort. Gratis WiFi en privaat parkeerplek is beskikbaar.

Die Tafelberg-kabelkarspoor en V&A Waterfront is minder as 20 minute se ry vanaf die woonstel en Kaapstad Internasionale Lughawe is slegs 25 minute se ry vanaf die woonstelblok.

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 9 resensies vir 106 on Adderley
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Adderleystraat 106, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink 106 on Adderley het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 75 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 106, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85093ce977d496807f29ed2ced495812beec2b624199987579a51aa5e91a2e25e171bf6db07fbe84757f644b37cc184ecc62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R920  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 106 Adderley Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.923877369212 18.420875849074
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!