LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 106 On The Beach | LekkeSlaap
+17

106 On The Beach

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard 90, Woonstel 106, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

106 On The Beach is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand geleë en bied die reuk van die oseaan, geluid van branders wat breek en die uitsig oor die see, sand, Tafelberg en Robbeneiland in die verte. Die woonstel is oorkant Blouberg se strand.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook 'n skuifdeur wat toegang bied tot 'n balkon wat na die seefront. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die gastebadkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike bank, 2 stoele en 'n platskerm-TV met volledige DStv.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met patiomeubels en braaigeriewe. Vanaf die balkon kan sonsondergang oor die Atlantiese Oseaan met Tafelberg of Robbeneiland in die agtergrond.

Slaapplek

’n Bespreking by 106 On The Beach sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir 106 On The Beach
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Beach-boulevard 90, Woonstel 106, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 106 On The Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard 90, Woonstel 106, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARTQke02JI45MpfaLDjHGdmDl7ONM45lPlPfmO63dMZyGpbDQdK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 90 Beach Boulevard Apartment 106 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.812629398495 18.471067274851
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!