LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 106 Pebble Beach | LekkeSlaap
+24

106 Pebble Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heleza-boulevard 2 , Sibaya, Umhlanga Rocks, 1111, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

106 Pebble Beach is in Umhlanga en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters.

Dié woonstel beskik oor 2 kamers en het slaapplek vir 4. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv en Netflix. Die eetarea het oorgenoeg sitplek en gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is gemeenskaplike braaigeriewe op die dak, 3 swembaddens waarvan 2 op die dak is, 'n speelarea, 'n waterglybaan en putt-putt.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 106 Pebble Beach sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Heleza-boulevard 2 , Sibaya, Umhlanga Rocks, 1111, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hillhead KwaZulu-Natal
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heleza-boulevard 2 , Sibaya, Umhlanga Rocks, 1111, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASz5yvizrVemaoeNyjABG2zTsKhaqC9XtV1V3E2Av1IXxtq8ACg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 2 Heleza Boulevard Sibaya 1111 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.682290579219 31.107110145924
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!