107 Palinggat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

107 Palinggat is 'n selfsorgvakansiehuis in die Palinggat Oord in Stilbaai Wes en het slaapplek vir 5 gaste.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad en stort deel. Daar is dubbelbeddens in 2 van die slaapkamers en in die derde slaapkamer is daar 'n enkelbed. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strand- badhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, sowel as eetgerei en breekware. Etes kan by die ontbyttoonbank geniet word en gaste kan in die sitkamer voor die TV ontspan.

Privaat braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. Die eenheid het trappe en ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

107 Palinggat is in 'n veilige kompleks geleë en die oord het 'n swembad, tennis- en pluimbalbaan en wassery.

Slaapplek

'n Bespreking by 107 Palinggat sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 107 Palinggat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za