107 The Dunes

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

107 The Dunes is 'n selfsorg-dupleks in die Dunes-oord, in Keurboomstrand in Plettenbergbaai. Dis ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede op die Tuinroete.

Die woonstel is smaakvol versier en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens, met óf 'n bad óf 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet in die badkamers. Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ingeboude kaste met ander toebehore vir jou gebruik.

Die leefarea het gemaklike sitplek met 'n platskerm-TV en sekere DStv-kanale en 'n dubbelslaapbank, ideaal vir 2 kinders om op te slaap. Die dupleks het ook 'n direkte telefoonlyn na die oord se ontvangskantoor. Die kompleks het 2 buite-swembaddens, 'n kroeg en restaurant, 'n kinderspeelgrond, 'n skoonheidsalon en ander dienste en geriewe vir jou gebruik.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor op die perseel. Die eenheid is slegs 300 m van die strand af en dis net 'n kort motorrit van verskeie restaurante, winkels, 'n natuurreservaat en ander binnenshuise en buitelug-doendinge af.

Slaapplek

'n Bespreking by 107 The Dunes sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Skoonheidskliniek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 107 The Dunes gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za