108 Blouberg Heights

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 30 % af

Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vanaf 25 Mrt 2019 tot 16 Okt 2019.

Beskrywing

108 Blouberg Heights is ’n hoekwoonstel wat na die see front in die sekuriteitskompleks Blouberg Heights in Bloubergstrand. Die kompleks is slegs 32 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en is naby verskeie restaurante, kroeë en winkelsentrums. Gaste kan ’n pragtige uitsig op Tafelberg en oor Robben-eiland en die see geniet.

Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en het 3 en suite-slaapkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede kamer het elk ’n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die kamers het ook TV's met DStv en WiFi.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Daar is ’n etenstafel en bank in die eetarea. Die sitarea het ’n slaapbank, platskerm-TV en ’n asemrowende uitsig.

Die Blouberg Heights-kompleks bied ’n gemeenskaplike, afgeleë tuin en braai-area waar gaste kan ontspan of kuier. Die kompleks het ook ’n muntaangedrewe-wasmasjien.

Slaapplek

'n Bespreking by 108 Blouberg Heights sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 108 Blouberg Heights gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 R1 400 per nag (plek vir 8)

Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vanaf 25 Mrt 2019 tot 16 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za