Van Riebeeckstrand Akkommodasie by 108 Holiday Home | LekkeSlaap
+14
+14

108 Holiday Home

Selfsorg
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charles Hoffe-laan 108, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

108 Holiday Home bied selfsorgverblyf in Van Riebeeckstrand in Mosselbaai. Die huis is ideaal geleë net 'n paar minute van die strand af.

Die huis is ruim en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die goed toegeruste kombuis het 'n dubbeldeur-yskas, 'n oond met 'n elektriese en gasstoof en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n aparte waskamer. Daar is 'n binnebraai en kuierarea.

Die sitkamer beskik oor lugversorging, 'n TV met DStv Explora en bied toegang tot die eetarea met sitplek vir 6. Die eetarea lei na die buitebraai-area. Gratis WiFi word voorsien.

'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar. Die huis is naby plaaslike restaurante en ander besienswaardighede in Melkbosstrand.

Hierdie instansie is troeteldiervriendelik.

Slaapplek

’n Bespreking by 108 Holiday Home sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Charles Hoffe-laan 108, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charles Hoffe-laan 108, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA450177deb87978ef7a7ae6438fca3a9a4854c9e00fb5073634541df560f31ebb0b713d27db6fa7ff204a2fae8344b7495979?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (plek vir 6) 108 Charles Hoffe Avenue Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.695880364971 18.44181991465
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za