Bellville Akkommodasie by 108 on Lincoln | LekkeSlaap
+24
+24

108 on Lincoln

  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lincolnstraat 108, Selborne, Bellville, 7538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

108 on Lincoln is 'n selfsorgwoonstel in Selborne, langs Welgemoed in Bellville. Die verblyf is ideaal vir 'n vakansie- of 'n sakereisiger. Die woonstel is op die eienaars se perseel, maar heeltemal afgesonder.

Die tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die kamers deel ’n aparte badkamer met ’n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus en die sitkamer het ’n soliede eikehoutsitstel en 'n 40" platskerm-TV met DStv. Vir veiligheid is daar 'n sekuriteitshek. Daar is ’n klein lessenaar met ’n stoel waar gaste kan werk, asook ’n veiligheidshek. Die privaat ingang lei na 'n area buite met tuinmeubels en braaigeriewe. Dié deel bied 'n gedeeltelike uitsig oor die pragtige, omheinde tuin.

Bellville is 'n lewendige noordelike voorstad van Kaapstad, Wes-Kaap. Dit is naby Kaapstad Internasionale Lughawe, 'n paar gholfbane, wynroetes, vermaaklokale en inkopiesentrums wat dit 'n waardevolle vakansiebestemming in die stad maak.

Slaapplek

’n Bespreking by 108 on Lincoln sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 68 resensies vir 108 on Lincoln
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Lincolnstraat 108, Selborne, Bellville, 7538, Wes-Kaap
  • Gaste dink 108 on Lincoln het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lincolnstraat 108, Selborne, Bellville, 7538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1MDQxMWYzLWJlMGUtNGRjNC1hYmJkLWM1MTQ4NGY5NzBlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 68 5 1 5 108 Lincoln Street Selborne 7538 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.882190104064 18.617903758336
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za