108 on Main

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

108 on Main bied bekostigbare oornagverblyf op die eienaar se perseel in die kusdorpie Saldanha. Dié eenheid is binne maklike bereik vanaf die strand, restaurante, supermarkte en besienswaardighede.

Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en 'n aparte ingang. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n TV met DStv.

Gratis WiFi en parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Doendinge in die area sluit visvang, vlieërplankry, diepseeduik, walviskyk binne seisoen, fietsry en perdry in.

Slaapplek

'n Bespreking by 108 on Main sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 108 On Main gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za