Universitas Akkommodasie by 109 Ryno Kriel B&B | LekkeSlaap
+26
+26

109 Ryno Kriel B&B

11 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R875 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryno Kriel Laan 109, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

109 Ryno Kriel B&B is 'n moderne gesinseenheid in Universitas, Bloemfontein. Dié eenheid is naby talle winkelsentrums, hospitale, restaurante, die Universiteit van die Vrystaat en Grey-kollege.

Die kamer het 'n koninggrootte-bed. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid het 'n uitsig oor die tuin waar gaste by die vuurput 'n glas wyn kan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir 109 Ryno Kriel B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Ryno Kriel Laan 109, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 109 Ryno Kriel B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R875
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R875
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R875
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryno Kriel Laan 109, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyOGQ4M2VjLWViYWEtNDQxZi05NmIzLTRmZTE1YjgyNzFjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R875  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 109 Ryno Kriel Avenue Universitas 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.124024592614 26.163700371981
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za