LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 109 Ryno Kriel B&B | LekkeSlaap
+26

109 Ryno Kriel B&B

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir 109 Ryno Kriel B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Wil-mari G - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wil-mari G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly, veilig, skoon en baie mooi (modern).

Ons sal beslis weer daar oornag in die toekoms. Dankie ook vir die vriendelikheid en moeite.

Stefanie S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en veilig.

Lekker vir oornag. Naby aan die snelweg. Netjies skoon en veilig. Onthou net daar is 'n ekstra fooi om aircon te gebruik.

Frederick D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederick D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was gemaklik en voldoende.

Baie gerieflik langs die N1 geleë. Was baie koud, maar het lekker geslaap.

F C S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
F C S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Vriendelike ontvangs.

Anneke P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke P
Gesin met klein kinders

Baie lekker oornagverblyf in 'n moderne eenheid.

Alles wat jy kan nodig hê. Baie skoon en netjies. Vriendelike diens.

Jaco S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S
Besigheidsreis

Baie netjies en vriendelik.

Baie netjies, vriendelike diens. Ek het baie lekker geslaap, ek sal weer daar bly.

Lindokuhle M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindokuhle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Trip cut short.

Overall setup looks good, great place. Host didn't disclose that she has pets there having to cut our stay short after making full payments and wasn't refunded this inconvenience I had no control over.

Marius V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklike bed en lekker stort.

Eenheid heel gemaklik vir oorslaap. Baie lekker bed. Slegs klein yskassie en mikrogolfoond, nie enige kosmaak toerusting nie. Eenheid vas aan hoofhuis, klanke trek deur.

Pieter V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense en baie netjies slaapplek!

Sien sterre.

Brenda D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en baie gerieflik ingerig.

Baie netjies en gerieflik.

Tertia D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia D
Saam met vriende

We felt at home.

Loved our stay. Definitely recommend 109 Ryno Kriel B&B.

109 Ryno Kriel B&B's terugvoer

Baie dankie vir resensie. Groete, Isabel.

109 Ryno Kriel B&B
Tanya C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties

Perfek geleë naby die op- en afrit van die N1. Pragtige plek wat aan die kleinste detail gedink het. Ons is geakkommodeer met ons 4 maande oue baba. Heerlike beskuit en regte melk (nie daai klein houertjies nie) met regte koffie was so welkom na n dag op die pad. Sal definitief aanbeveel!!!! En sal beslis weer daar oornag!

Charlayne W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlayne W
Enkelreisiger

Very comfortable, lovely style. Hotel feel, private wonderful host.

Host was warm and friendly. Our room was comfortable and stylish. Lots of extra touches like a little bit of sherry on arrival. Fully stocked fridge of drinks. Tea and Coffee. Hairdryer, even an umbrella which came in handy with all the rain we had. Isabel went the extra mile when I couldn’t find a laundromat to clean cricket clothes. Isabel came to the rescue. Will definitely go stay there again.

Blacky S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blacky S
Gesin met tieners

Pragtige kamers.

Pragtige kamers en die gemaklikste bed waarop ek nog geslaap het.

Nanda B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf met al die nodige tariewe vir oornag op pad na bestemming.

Die kamer is ruim, netjies and goed uitgelê vir oornag op pad na bestemming met ontbyt ingesluit. Sal vir seker aanbeveel.

Marlene B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Pragtig, vredevol, rustig na 'n lang dag op die pad! Pragtige mense! Sal definitief aanbeveel!

Renee O - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee O
Besigheidsreis

Fantasties!

Wat 'n heerlike ervaring! Elke gerief is aan gedink in die uiters luukse kamer. Het erg bederf gevoel met die beskikbaarheid van regte koffie, fudge, sjerrie, goeie kwaliteit linne ens. - te veel om te noem! Ontbyt 'n spesiale ete baie keurig bedien. Isabel was baie gasvry en behulpsaam. 109 Ryno Kriel B&B is vir seker weer ons oornagverblyf vir Bloemfontein vorentoe, en kan nie wag om weer te besoek nie. Spyt ons het vergeet om ons sjerrie te drink! Dankie Isabel, sien jou beslis weer.

109 Ryno Kriel B&B's terugvoer

Dit was baie lekker om jul hier te kon huisves. Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons hoop om jul gou weer te sien.

109 Ryno Kriel B&B
Retha L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha L
Gesin met tieners

Fantasties!

Ek sal weer by 109 Ryno Kriel gaan oorslaap en dit definitief aanbeveel.

Mari-louise V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-louise V
Enkelreisiger

Mooi plekkie met die mooiste dekor en vriendlikste mense.

Wat 'n heerlike plekkie net om oor te slaap met die mooiste dekor asook vreeslike lekker ontbyt. Veral as n mens langpad ry het 'n mens al daardie energie nodig. Ek het veilig en rustig gevoel. Die diens was net so goed. Ek sal definitief weer by die plekkie wil bly as ek weer Port Elizabeth toe ry of net 'n rusplek nodig het. Uitstekende akkommodasie!

Riaan R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R
Besigheidsreis

Perfek wat ek nodig gehad het.

Lekker gebly. Alles was reg.

Annelise B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise B
Enkelreisiger

Fantastiese waarde.

Luuks. Netjies. Aandag aan detail. Welkom sjerrie. Lekker koffie en 'n reuse ontbyt. Perfek.

109 Ryno Kriel B&B's terugvoer

Dankie Annelise! Dit was baie lekker om jou as gas te ontvang. Hoop ons sien jou gou weer.

109 Ryno Kriel B&B
Yvette B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig "awesome" om in so 'n kamer in te stap.

Dit was regtig waarde vir geld, sal definitief weer daar oorslaap. Isabel het regtig aan alles gedink! Dis baie smaakvol gemeubilleer. Die enigste ding wat my gepla het was, ek dra 'n bril en sonder my bril is ek blind, sou graag 'n lig wou gehad het by die "make-up" tafel. Die ontbyt was ook awesome!

109 Ryno Kriel B&B's terugvoer

Beste Yvette. Baie dankie vir die terugvoer. Gaan defnitief kyk na lig by spieeltafel. Hoop ek sien jul gou weer. Vriendelike groete!

109 Ryno Kriel B&B
Zante S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zante S
Besigheidsreis

Vriendelik, privaat en netjies.

Ek het baie lekker gebly. Die ontbyt was vreeslik lekker (en mooi). Alles was eintlik baie mooi en op plek. My kamer was baie privaat en ek het 'n tuintjie van my eie gehad. Alles was net perfek!

109 Ryno Kriel B&B's terugvoer

Baie dankie. Was lekker om jou as gas te hê.

109 Ryno Kriel B&B
Vanaf
R635
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R635
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R635
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryno Kriel Laan 109, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyOGQ4M2VjLWViYWEtNDQxZi05NmIzLTRmZTE1YjgyNzFjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R635  per nag(plek vir 2) 23 5 1 5 109 Ryno Kriel Avenue Universitas 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.124024592614 26.163700371981
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!