11 Arrilette

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

11 Arrilette is ’n selfsorg-vakansiewoonstel in ’n kompleks wat na die see front in Margate. Margate, in die hartjie van die Hibiskuskus, is bekend vir pragtige strande, natuurllike woude en ’n subtropiese klimaat. Vir vele is dit die ideale dorp vir ’n somervakansie.

Dié tweeslaapkamerwoonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die kamers het elkeen ’n dubbelbed en die sitarea het ’n slaapbank vir 2 kinders. Die eerste slaapkamer het ’n en suite-badkamer en die tweede badkamer is apart.

Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en tuimeldroër. Die eenheid het ’n TV en daar is gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek in die kompleks.

Margate spog met sonnige strande met warm water waar gaste kan swem, branderplankry, in die son bak, snorkel, duik, visvang, seil, kanovaart en skubaduik.

Slaapplek

'n Bespreking by 11 Arrilette sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
2 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 11 Arrilette gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za