Robberg Akkommodasie by 11 Bay Sands | LekkeSlaap
+26

11 Bay Sands

1 resensie
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Bay Sands , , Plettenbergbaai , 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 R975 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

11 Bay Sands bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde dupleks in Plettenbergbaai. Dis lekker naby aan verskeie restaurante en stapafstand vanaf Beacon Island Centre en die strand.

Ons bied verblyf in 3 ruim kamers. Die een slaapkamer het 1 dubbelbed en die ander 2 het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is slaapplek vir tot 6 gaste. Dit het 2 badkamers en daar is ook 'n ekstra toilet en wasbak op die onderste vloer. Die ruim oopplan-leefarea het eetkamertafel met plek vir 6 persone en die sitkamer lei na 'n veranda, privaat tuintjie en braaigeriewe. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n vrieskas-yskas, oond en stoof, mikrogolf en skottelgoedwasser. Die kompleks het gemeenskaplike tuine wat goed in stand gehou word en daar is 'n swembad tot gaste se beskikking. Parkeerplek word ook voorsien.

Plettenbergbaai is 'n gewilde bestemming op de Tuinroete en het heelwat om aan besoekers te bied. Daar is 3 strande binne 'n paar minute van die middedorp, elkeen met ongelooflike uitsigte en warm water. Die uitsig-strand is die beste vir swem en Robberg-strand, met Blouvlag-status, is die beste vir lang wandelinge. Dolfyne word gereeld gesien in die golwe. Buiten geleenthede vir swem en branderryplankry is daar ook verskeie ander doendinge in die omgewing. Daar is die Robberg Natuurreservaat, bootritte om walvisse te kyk, en perdry-ritte in die Plettenbergbaai Natuurreservaat.

Slaapplek

’n Bespreking by 11 Bay Sands sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir 11 Bay Sands
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • 11 Bay Sands , , Plettenbergbaai , 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 950
Vanaf R975
per nag (plek vir 6)
was R1 950
Vanaf R975
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Bay Sands , , Plettenbergbaai , 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxZGViNWUwLThhN2QtNDBiMC04YjBmLTEyNDFjMGE5ZDdiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 950, nou Vanaf R975  per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 11 Bay Sands Pharos Rd 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.062867926999 23.373926728964
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za