Jeffreysbaai Akkommodasie by 11 Diaz | LekkeSlaap
+12
+12

11 Diaz

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-weg 11, Diaz 11, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

11 Diaz is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Jeffreysbaai. Dié bekende branderplankrybestemming is bekend vir sy kleindorpie-besienswaardighede, ongerepte strande en uitstekende branderplankry-geleenthede.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n bad.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser. Die leefarea lei na 'n klein balkon wat 'n strand-uitsig het.

Jeffreysbaai bied verskeie doendinge soos swem, branderplankry, visvang, kanovaart, perdry, gholf, rivierbootvaarte en vierwielmotorfietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by 11 Diaz sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans

Hier praat ons

  • Afrikaans

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 11 Diaz
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Diaz-weg 11, Diaz 11, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink 11 Diaz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-weg 11, Diaz 11, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqrMkR4H5eKPTBi1fh7m1g7yFbRvRkfJ3hhmHLccCjh2Y9fYrhk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 11 Diaz Road Diaz 11 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0504 24.9245
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za