Houtbaai Akkommodasie by 11 Escape Views | LekkeSlaap
+38
+38

11 Escape Views

Selfsorg
  • Vanaf R6 300 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Orange Straat, Scott Landgoed, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

11 Escape Views is 'n selfsorg-vakansiehuis in die Scott Landgoed, Houtbaai. Dis semi-vrystaande, en is sowat 600 m vanaf die Scott Weg My CiTi bushaltye, en slegs 10 min vanf die strand en ander winkels.

Die huis het plek vir 8 persone, en het 4 kamers. 'n oopplan-kombuis, eet- en sitkamer. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, asook en suite-badkamer, en het ook privaat toegang tot die tuin.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasgoedkamer. In die sitkamer is daar 'n pizza-oond, asook kaggel. Die eetkamer en wonkamer-area het opvou-deure wat lei na die stoep. Buite is 'n swembad, stoep-meubels en liefliike see- en berg-uitsigte.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • 11 Orange Straat, Scott Landgoed, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Orange Straat, Scott Landgoed, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkOGU3NDU2LTVmNzgtNDc2Yi1iNzI0LTYyYzU0MjEyZjYwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 300  per nag (plek vir 8) 11 Orange Street Scott Estate 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.04055 18.363811
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za