15% af Kry 15% af. Geldig vanaf 1 Mei 2020 tot 11 Jun 2020.
Oudtshoorn Akkommodasie by 11 Gwarrie | LekkeSlaap
+31
+31

11 Gwarrie

5 resensies
Selfsorg
  • Winteraanbod - Kry 15% af
  • Vanaf R1 500 R1 275 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gwarriestraat 13, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

11 Gwarrie is 'n bekoorlike selfsorghuis in een van die weelderige buurte in Oudtshoorn. Die perseel is die ideale basis om besienswaardighede in die omgewing te verken.

Dié moderne huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort of bad. Die kombuis is toegerus met kookgerei en daar is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien.

Die ruim oopplan-leefarea lei na die vermaakarea wat 'n braai en 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste het. Die braaikamer bied toegang tot die agterplaas met 'n swembad. Veilige parkeerplek vir 1 of 2 voertuie is beskikbaar agter afstandbeheerhekke.

11 Gwarrie is net 3 km vanaf die middedorp waar daar restaurante, winkels en museums is om te besoek. Die perseel is 2,5 km vanaf die Cango Wildlife Ranch, 27,8 km vanaf die Kangogrotte en 'n halfuur se ry na George Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by 11 Gwarrie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir 11 Gwarrie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Gwarriestraat 13, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink 11 Gwarrie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 500
Vanaf R1 275
per nag (plek vir 6)
was R1 500
Vanaf R1 275
per nag (plek vir 6)
was R1 500
Vanaf R1 275
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gwarriestraat 13, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArwMco0vaEILfIXgGVgnUB3C8xqVecHe2PZHm91qf1KzgAXaW8P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 275  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 13 Gwarrie Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.5727579 22.1967958
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za