Hermanus Akkommodasie by 11 Marine Terrace - HC9 | LekkeSlaap
+12
+12

11 Marine Terrace - HC9

Selfsorg
  • Vanaf R1 380 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Marine Terrace 11, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

11 Marine Terrace - HC9 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Hermanus se hoofstraat. Dié gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap se suidelike kus is wêreldbekend vir sy fantastiese walviskyk-geleenthede, hetsy vanaf land of boot. Hermanus spog met pragtige natuurskoon, 'n matige klimaat, tientalle buitelug-doendinge, ryk plantegroei en dis ook lekker naby Kaapstad wat dit die ideale basis maak vir gaste wat die Kaapse Overberg wil verken.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte tweede badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien met 'n tuimeldroër, 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei in. Daar is ook 'n ontbythoekie met stoele. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met asemrowende uitsigte oor die see.

Slaapplek

’n Bespreking by 11 Marine Terrace - HC9 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Hoofstraat, Marine Terrace 11, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Marine Terrace 11, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjYjJiNTgxLTdmNzAtNDFkZS1hMzE4LWU1YzhjYmQzMTc0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 380  per nag (plek vir 4) Main Road 11 Marine Terrace 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.415967 19.246076
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za