LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 11 Mobema Court | LekkeSlaap
+14

11 Mobema Court

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Mill-straat, 11 Mobema Court, Devil's Peak Landgoed, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

11 Mobema Court bied selfsorgverblyf in 'n tuinwoonstel in Vredehoek. Dit is naby Gardens Inkopiesentrum en Wembley Square.

Die kompakte woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n wasmasjien.

Die kombuis is met 'n tweeplaat-gasstoof, oond, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. WiFi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die woonstel het 'n privaat tuin. Parkeerplek is in die straat beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 11 Mobema Court sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Upper Mill-straat, 11 Mobema Court, Devil's Peak Landgoed, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Mill-straat, 11 Mobema Court, Devil's Peak Landgoed, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALVURlFyJGfkF8n3tDw3xGhgxRZ2HtDYqlron2PBcmiIFlpftqt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) Upper Mill Street 11 Mobema Court 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.935508668384 18.424821907253
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!