Gonubie Akkommodasie by 11 On 7 Gonubie | LekkeSlaap
+14

11 On 7 Gonubie

Selfsorg
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 11, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

11 On 7 Gonubie is in Gonubie, 'n klein kusdorpie langs die riviermonding van die Gonubierivier, net 8 km vanaf Oos-Londen. Dié dorpie bied skilderagtige wandelpaadjies, pragtige uitsigte oor die see- en strandmeer, inheemse fauna en flora en van die mooiste strande langs die Wildekus. Gonubie is 'n klein paradys aan die Oos-Kaap se kus.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 11 On 7 Gonubie sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • 7de Straat 11, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 11, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx8aY8aa4W0KIYBLMfzjxhtf4pwlWPhUuDvgn1XTisB5Vef90AY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 8) 11 7th street Gonubie 5256 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.9419969 28.0218445
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za