11 on Berrie
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berrie-singel 11, Brackenfell-Suid, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R580 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
11 on Berrie is in Brackenfell geleë en bied verblyf op ’n residensiële perseel. Die eenheid is naby die Brackengate Besigheidspark, en is sodoende ideaal vir sakereisigers. Dit is ook naby Tygervallei en Cape Gate, en die Stellenbosch Wynroete is net om die draai
Dié selfsorg-eenheid is op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë met ’n privaat ingang. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Daar is ook ’n TV met sekere DStv-kanale.
Die eenheid het ’n kombuisie wat toegerus is met ’n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n etenstafel met 2 stoele.
Die kamer is langsaan die eienaar se kantoor geleë en kan soms gedurende normale besigheidsure die foon hoor lui. Daar is ook 2 kinders op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by 11 on Berrie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Berrie-singel 11, Brackenfell-Suid, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink 11 on Berrie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Brackenfell Suid Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berrie-singel 11, Brackenfell-Suid, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom