LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 11 on Colenso | LekkeSlaap
+22

11 on Colenso

Selfsorg
Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Die kothuis is smaakvol versier en is knus en verwelkomend. Daar is 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 'n slaapbank in die sit-area indien nodig. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus, en daar is 'n TV in die sitarea met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Tee, koffie, melk, jogurt, beskuit, vrugte, seep.

Huisreëls

Die gasheer woon op die perseel in 'n omgeskepte woonstel agter die huis. Die perseel word gedeel tussen die kothuis en die huis. Die braai-area word gedeel tussen die huis en kothuis. Rook word slegs in aangewese areas toegelaat. Ontbyt, aandete, lughawependeldienste en wasgoeddienste is beskikbaar op versoek. Inkloktyd: 14:00 tot 18:00 Uitkloktyd: Streng teen 10:00 Geen troeteldiere word toegelaat nie. Geen rook word binnenshuis toegelaat nie. Gooi asb. alle sanitêredoekies in die aangewese vullisdrommetjies aangesien die eenheid met 'n septiese tenk werk. Hou asseblief geraas tot 'n minimum na 22:00. Geen partytjies of ander geleenthede word toegelaat nie. Verlore sleutels en enige breekskade sal 'n boete beloop. Ons is in 'n bewarea geleë en dit is 'n baie gesinsgeorienteerde buurt, so wees asseblief bedagsaam en respekteer ons gemeenskap. Hou asseblief geraasvlakke tot 'n minimum na 19:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkelwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
Beskrywing

Die enkelwoonstel is op die boonste verdieping tussen die boomtoppe. Dit het 'n koningingrootte-bed, slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n platskerm-TV en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n mooi buite-area, asook onderdakparkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Die gasheer woon op die perseel in 'n omgeskepte woonstel agter die huis. Die perseel word gedeel tussen die kothuis en die huis. Die braai-area word gedeel tussen die huis en kothuis. Rook word slegs in aangewese areas toegelaat. Ontbyt, aandete, lughawependeldienste en wasgoeddienste is beskikbaar op versoek. Inkloktyd: 14:00 tot 18:00 Uitkloktyd: Streng teen 10:00 Geen troeteldiere word toegelaat nie. Geen rook word binnenshuis toegelaat nie. Gooi asb. alle sanitêredoekies in die aangewese vullisdrommetjies aangesien die eenheid met 'n septiese tenk werk. Hou asseblief geraas tot 'n minimum na 22:00. Geen partytjies of ander geleenthede word toegelaat nie. Verlore sleutels en enige breekskade sal 'n boete beloop. Ons is in 'n bewarea geleë en dit is 'n baie gesinsgeorienteerde buurt, so wees asseblief bedagsaam en respekteer ons gemeenskap. Hou asseblief geraasvlakke tot 'n minimum na 19:00.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colenso-weg 11, World's View, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0276eaf2a92134a50d7457c6dc0c9c17b8d73afdee2007195b2d1682f8b636c6516de54cf24468545140c65e1b7e7351505e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag(plek vir 4) 1 5 1 5 11 Colenso Road World's View 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.578528588573 30.319922643586
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!