Panorama Akkommodasie by 11 on Lintott | LekkeSlaap
+7
+7

11 on Lintott

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lintott 11, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

11 on Lintott is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in die stil buurt Wilgehof in Kroonstad. Dit is gerieflik naby die N1 geleë en stapafstand van 'n winkelsentrum af.

Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 3 gaste op 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Daar is 'n sitarea met volledige DStv en die eenheid het lugversorging.

Buite is 'n onderdak-patio met braaigeriewe en buite-meubels. Die eenheid het sy eie motorhuis agter 'n elektroniese hek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir 11 on Lintott
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lintott 11, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink 11 on Lintott het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lintott 11, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkMGQxMmI1LWZhZmUtNGJjOC05YzE0LTcwMTUzM2FhZmU3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 11 Lintott Wilgenhof 9499 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.67724 27.24308
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za