Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Protea

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 11, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

11 Protea is in die dorp Wolseley geleë en bied gehalteverblyf in 'n vreedsame vallei tussen die Winterhoekberge. Dié eenheid is naby die dorpie se winkels, restaurante en ander besienswaardighede geleë.

Die ateljee bestaan uit 'n slaapkamer-area met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. 'n Ekstra enkelbed kan op versoek gereël word. Beddegoed en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief. Die kamer het 'n verwarmer en 'n waaier, asook genoeg stoorplek. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei, en breekware.

'n Privaat patio met braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Rook is streng verbode in die binneste areas.

Doendinge in die omgewing: bergfietsry, voetslaan, wynproe, die historiese Tulbagh, sneeu in die winter, en Zipline.

Slaapplek

’n Bespreking by 11 Protea sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 39 resensies vir 11 Protea
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Jaar gelys 6

Ligging

  • Proteastraat 11, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink 11 Protea het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wolseley Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 11, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dd3625ed0c765c99c37caf26a38d32a6aaa91d3d25d1ca496e8374a578cfaf43880363d9eb85e122479e403221da02bd3b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 3 mense 39 5 1 5 11 Protea Street Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.409655 19.204406
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem