Jeffreysbaai Akkommodasie by 11 Solitaire | LekkeSlaap
+7
+7

11 Solitaire

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisstraat 6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

11 Solitaire is in Jeffreysbaai geleë en is stapafstand van die strand. Dit bied kwaliteit verblyf vir 'n gesin van 6. Die eenheid is in die veilige Seaviews Holiday Resort geleë en is naby verskeie winkels, restaurante en doendinge wat gaste sal geniet.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die sitkamer beskik oor 'n TV met plaaslike kanale, gemaklike rusbanke,'n slaapbank en 'n dagbed. Let asseblief daarop dat daar nie beddegoed vir die slaapbank voorsien word nie. Gaste moet hulle eie beddegoed verskaf.

Die kombuis is toegerus met alles wat gaste nodig het vir sorgvrye selfsorgverblyf. Die stoep het ingeboude braaigeriewe en 'n dak.

Die oord het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en tennisbane.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir 11 Solitaire
Netheid
3.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Drommedarisstraat 6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink 11 Solitaire het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisstraat 6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1NjkxYjQxLWRkYmMtNDZkZC1iNzFiLTdlMzhiMDFkN2E3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 6 Drommedaris Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.053099765866 24.917330854462
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za