11 St Lucia Sands

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

11 St Lucia Sands is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-woonstel met slaapplek vir 5 in St. Lucia.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. 'n Enkelslaapbank is in die leefarea beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV in die sitkamer.

Die woonstel het 'n stoep met ingeboude braaigeriewe. Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. Die kompleks is loopafstand vanaf verskeie restaurante en koffiewinkels. St. Lucia bied 'n rits doendinge soos stap- en voetslaanroetes, snorkel, visvang, sowel as seekoei- en krokodiltoere.

Slaapplek

'n Bespreking by 11 St Lucia Sands sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 11 St Lucia Sands gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za