11 The Avenue

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

11 The Avenue is in Orchards, Johannesburg en bied selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste.

Daar is 'n gesinswoonstel met slaapplek vir 4, 'n woonstel met slaapplek 2 en 'n slaapsaal met individuele beddens. Die oopplan-gesinswoonstel beskik oor slaapkamers met koningingrootte-beddens en solderkamers met koningingrootte-beddens. Die oopplan-woonstel het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Gaste kan 'n bed in die slaapsaal bespreek. Die slaapsaal het 2 stapelbeddens en lei na 'n agterplaas met braaigeriewe.

Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort en handdoeke en linne word voorsien. Die eenhede het elkeen tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolfoond en 'n TV met DStv-kanale en Netflix. WiFi is beskikbaar.

11 The Avenue het 'n gemeenskaplike kroeg met 'n strandtema en braaigeriewe. Gratis parkeerplek is beskikbaar, behalwe vir rugsakreisigers. Let asseblief dat daar 'n kat op die eiendom is en ander troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

11 The Avenue is 1 km vanaf Norwood Mall, 9 km vanaf Sandton City Mall en 15 km vanaf Gold Ree City and Casino.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 11 The Avenue gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false