11 The Bridge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

11 The Bridge bied gerieflike selfsorg-verblyf in ’n stylvolle woonstel in 'n veilige kompleks in St Lucia. Die kompleks is op die oewer van die iSimangaliso Vleilandpark.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede een het 'n bad.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, breekware en eetgerei toegerus. Die sitkamer het gemaklike banke en 'n TV.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe vir gaste se gebruik. Verskeie winkels, restaurante en die strand is net 'n klipgooi ver. Gaste kan ook deelneem aan aktiwiteite soos bootvaarte, diepsee-visvang en wildritte.

Slaapplek

'n Bespreking by 11 The Bridge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 11 The Bridge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R995 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za