Grahamstad Akkommodasie by 11 Worcester-On-Durban | LekkeSlaap
+10
+10

11 Worcester-On-Durban

Gastehuis
  • Vanaf R1 780 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Worcester Straat, , Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Welkom by 11 Worcester-On-Durban. Ons bied gastehuis- en selfsorg-akkommodasie in Westhill, naby Grahamstad se middedorp. Die oorspronklike woning in 'n Victoriaanse Gotiese styl, "Mayfield", ongeveer gebou in 1860, is deel van die Stately Homes and Old School Ties-toer. Kom ontspan gerus hier in ons pragtige, gerestoureerde gastehuis.

Daar is 5 verskillende eenhede wat elk hul eie karakter het. Elke eenheid is toegerus met DStv, 'n digitale kluis, ondervloerse verhitting, verhitte handdoekrelings, 'n haardroër, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Elkeen het onafhanklike toegang en veilige parkeerplek van die straat af van die Durbanstraat-ingang af. Daar is slaapplek vir altesaam 10 gaste.

11 Worcester-on-Durban is in Worcesterstraat direk oorkant die Diocesan School for Girls, 400 meter van St Andrew's College en St Andrew's Prep School en minder as 'n kilometer van die Rhodes Universiteit en die Peppergrove Winkelsentrum af geleë. Ons is naby aan die hartjie van Grahamstad, maar nogsteeds omring deur uitgebreide tuine wat wemel van die voëllewe.

Kenmerke

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir 11 Worcester-On-Durban
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 11 Worcester Straat, , Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Gaste dink 11 Worcester-On-Durban het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 780
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Worcester Straat, , Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5YThlYTU5LWJjYmEtNGM1YS05NjQ5LTZlYmRjYWFkZmI0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 780  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 11 Worcester Street Grahamstown 6139 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.308491704389 26.514580249786
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za