LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 1102 Bermudas | LekkeSlaap
+9

1102 Bermudas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 74, Bermudas, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

1102 Bermudas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerwoonstel met 'n see-uitsig in die Bermudas-strandfrontkompleks in Umhlanga. Die kompleks bied toegang tot Umhlanga se promenade, die strand en restaurante.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n balkon met 'n lieflike see-uitsig. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens, en toegang tot 'n gaste-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die woonstel beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea, en lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die sitarea het 'n TV met volledige DStv-kanale en die woonstel het lugversorging. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad. Daar is onderdakparkeerplek en die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae.

Slaapplek

’n Bespreking by 1102 Bermudas sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Lagoon-rylaan 74, Bermudas, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 74, Bermudas, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyHHHTOI4A1irdYFrz8Ga9xFJOip5JmDaRK5z6Y4OZl8kxmaAG4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 74 Lagoon Drive Bermudas 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.716985574652 31.091716626459
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!