1102 Oyster Schelles

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

1102 Oyster Schelles is 'n selfsorgwoonstel op die elfde verdieping van die veilige Oyster Schelles-kompleks in Umhlanga Rocks. Die Oyster Schelles-kompleks spog met 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe by elkeen, sowel as aangewese piekniekareas in die gemeenskaplike tuine.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. In die sitkamer is daar 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die sitkamer het deure wat toegang bied tot 'n groot onderdakbalkon met buitemeubels en lieflike uitsigte oor die see, die Oyster Pearl- en die North Shore-woonstelle. Daar is direkte toegang na die strand vanaf die perseel. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by 1102 Oyster Schelles sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 1102 Oyster Schelles gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 990 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za