-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 21 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 111, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R580 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
111 Rose and Ale is net 'n entjie van die see af en bied puik selfsorgverblyf aan diegene wat 'n behoefte het aan gerieflike, goed toegeruste vakansieplekkie. Die feit dat dit ook net 15 minute se ry van die dorp af is, maak dit ook ideaal vir sakereisigers.
Die 7 individueel versierde eenhede is toegerus met al die nodige geriewe om jou verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Perkallinne, snoesige handdoeke en Persiese matte dra alles by tot die styl en gerief. Die eenhede sluit ook kombuise wat ten volle toegerus is, koffie- en teemaakgeriewe en sekere DStv-kanale in.
Ander geriewe by Rose and Ale sluit 'n swembad, klimraam, braaiplek en veilige parkeerplek in. Dit is ook troeteldiervriendelik.
Gonubie self het 'n kalm, ongerepte strand met gewilde visvang- en branderplankry-plekke. Ons Gonubie Sands Eenhede is net 200 m verder met die pad af en ook net 2 minute se stap van die see af. Daar is geen direkte toegang tot die swembad en die speelgrond nie.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoofweg 111, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
- Gaste dink 111 Rose and Ale het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Gonubie Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 21 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 111, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom