Parys Akkommodasie by 111 Vaal de Grace | LekkeSlaap
+24

111 Vaal de Grace

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir 111 Vaal de Grace
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marlize H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize H

Lekker ligging om tyd met familie te spandeer.

Lekker en ruim met WiFi.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice location to spent time with family.

Nice and spacious with WiFi.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gerda D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D
Gesin met tieners

Asemrowend.

Hoe sê die speel goorde....eerste indrukke is blywend. Sal vir seker weer soontoe gaan. Mooi natuurskoon. Stil en rustig.

Johan B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar.

Die huis is soos om in 'n kompleks binne 'n gholfbaan te wees. Jy het baie min van die gholfbaan as deel van die verblyf ervaring. Die plek was aanvaarbaar, maar beslis te duur. Die gasheer het moeite gedoen, maar daar is beslis beter opsies op die gholfbaan beskikbaar.

111 Vaal de Grace's terugvoer

Dankie vir die terugvoering en ek is jammer dat jy teleurgesteld was met jou verblyf. Ek dink daar is genoeg fotos op die webwerf vir die huurder om te sien presies wat jy kry voordat jy die bespreking bevestig. Die huis word uitverhuur as 'n geheel so ek kan heeltemal verstaan dat dit duur voorkom as jy slegs 2 of 3 mense in 'n 8 slaapkamer huis bly.

111 Vaal de Grace
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R59, Vaal de Grace Estate 111, Parys, 1985, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQxl9Q5jpsQKdTvbTeAVLKpMrkj6OCBUSXj0uEenGLX38Cu4W8U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 800  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 R59 111 Vaal de Grace Estate 1985 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.927047815002 27.410714792668
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za