Parys Akkommodasie by 111 Vaal de Grace | LekkeSlaap
+24
+24

111 Vaal de Grace

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R59, Vaal de Grace Estate 111, Parys, 1985, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

111 Vaal de Grace is 'n pragtige vakansiehuis op 'n gholflandgoed langs die oewers van die Vaalrivier in Parys. Die landgoed spog met 'n 18 putjie-gholfbaan wat deur Nick Price ontwerp is en huisves 'n verskeidenheid wild.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers wat elkeen sy eie badkamer het. Die slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en die en suite-badkamers het elkeen 'n bad of 'n stort.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en kookgerei. Die leefarea het 'n TV met DStv, 'n kaggel, gemaklike sitplek en 'n etenstafel met sitplek vir 8.

Daar is 'n swembad en 'n braai onder die beskutte patio. Die landgoed bied 'n 18 putjie-gholfbaan en uitstekede geleenthede vir voëlkyk.

Geen partytjies word toegelaat nie en gaste moet asb. stil wees na 22:00.

Voertuigregistrasie en ID van persoon wat bespreking maak word benodig.

Geen dag besoekers word toegelaat.

Slaapplek

’n Bespreking by 111 Vaal de Grace sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir 111 Vaal de Grace
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • R59, Vaal de Grace Estate 111, Parys, 1985, Vrystaat
  • Gaste dink 111 Vaal de Grace het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R59, Vaal de Grace Estate 111, Parys, 1985, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQxl9Q5jpsQKdTvbTeAVLKpMrkj6OCBUSXj0uEenGLX38Cu4W8U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 800  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 R59 111 Vaal de Grace Estate 1985 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.927047815002 27.410714792668
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za