112 Camarque

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

112 Camarque bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle vierslaapkamerwoonstel langs die see en is in 'n kompleks op Umdloti se seefront geleë. Die woonstel bied pragtige see-uitsigte en is gerieflik geleë, stapafstand vanaf die restaurante, asook Umdloti se strand en getypoel.

Dié moderne woonstel het 'n Jacuzzi in een van die slaapkamers, vanwaar gaste die see-uitsig kan geniet. Die woonstel het ook 'n privaat patio en braai-area, 3 TV's met sekere DStv-kanale, pragtige kandelare, porselein teëls en WiFi. Daar is slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. Daar is stryk- en wasgeriewe, linne en badhanddoeke beskikbaar. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word ingesluit, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad wat gaste kan benut. Die perseel is 10 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en 5 km vanaf Sibaya Casino and Entertainment Kingdom en Mangwanani Spa.

Slaapplek

'n Bespreking by 112 Camarque sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 112 Camarque gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 399 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za